Vir die anderstaliges, uiteindelik is ons op die web en kan
ons nou lekker praat oor die yster balle!! Moet nou net nie skaam wees nie,
sluit aan en gesels saam oor die lekker oefening….. (dis net ons malles wat so
vroeg oggend met koue balle wil speel.. hehehehe)
Ek wou nog se, ek dink koffie sal baie goed wees daai tyd van die oggend...of hoe??
ReplyDeleteKoffie is altyd great. Vroegoggend nog beter. Dan k'balle eh eh eh
ReplyDeleteHmmmm... veral as daar 'n whizza proe is....(rol die oe en fluit Dixi...)
ReplyDelete