07 November 2011

Alive at Last!!

Hi all you K'bellers!!!! at last the blog is live and can we start chirping about them luvely iron balls (hehehehe) Now don't be shy... join the blog and start following your favorite exercise around cyberspace!!


Vir die anderstaliges, uiteindelik is ons op die web en kan ons nou lekker praat oor die yster balle!! Moet nou net nie skaam wees nie, sluit aan en gesels saam oor die lekker oefening….. (dis net ons malles wat so vroeg oggend met koue balle wil speel.. hehehehe)

3 comments:

  1. Ek wou nog se, ek dink koffie sal baie goed wees daai tyd van die oggend...of hoe??

    ReplyDelete
  2. Koffie is altyd great. Vroegoggend nog beter. Dan k'balle eh eh eh

    ReplyDelete
  3. Hmmmm... veral as daar 'n whizza proe is....(rol die oe en fluit Dixi...)

    ReplyDelete